Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 207- DIE KRAG VAN DIE GEES AAN DIE WERK.
Vergewing van sonde, die verandering van status as sondaar na regverdig is die primêr; alles daarna (bv. genesing) volg uit vergifnis.
Wat is makliker om te sê: Jou sondes is jou vergewe, of staan op en loop?
Duration:1 hr 2 mins