Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
Ons almal word gekonfronteer met "hongersnood" - die probleem met baie gesigte, veral waar gesag rondlĂȘ. Ons word dus beweeg deur vrees of vrede! Ons het die vrede nodig wat die verstand te bowe gaan. Rut is die pragtige voorbeeld van iemand wat vir die regte rede emigreer. "U God is my God" - so vind sy dan ook haar bruidegom - die beeld van Christus en Sy gemeente.
Series:Die tydlyn
Duration:1 hr 3 mins