Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
143: PAULUS - AAN DIE KORINTHIERS
DIE GAWES VAN DIE GEES
Paulus bevestig die verskeidenheid van gawes in die Gemeente, net soos 'n liggaam baie lede het elk met sy eie funksie. Die gawes bevestig ons toegang tot die geeswêreld van lig. Dit moet egter vloei uit intimiteit met die Heilige Gees in my. Al sou ek... maar ek ken nie intimiteit nie... dan het dit min waarde.
Duration:59 mins