Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
Toekomstige parousia en oordeel
Jesus het die oordeel oor sonde kom dra (Jes 53) met een offer vir altyd. Alle mense is deur Sy bloedoffer regverdig voor God gestel. Geregtigheid kwalifiseer ons vir 'n liefdesverhouding met Hom. Verhouding is keuse, ons voorreg! Oordeel na die opstanding kan nie weer God se straf wees nie, maar wel die noodwendige gevolg van ons keuse.
Duration:1 hr 4 mins