die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
Die opstanding: Paulus vat die hoofmoment van die opstanding vas in een Skrif: Rom 4:25. Sy opstanding het gevolg op ons regverdigmaking! God kon Hom eers uit die dode opwek toe die volle prys vir ons regverdigmaking betaal is. Sy opstanding is dus die kwitansie of bewys van ons stand van geregtigheid voor God.
Duration:54 mins