Nuutste Woordopnames
God "glo" in ons en het respek vir wat "HY" geskep het - die mens se volmaakte stand! Ons "GLO" GOD en aanvaar en bevestig ons STAND in CHRISTUS! Om verantwoordelikheid te vat vir ons wandel is om "RESPEK" te hĂȘ vir die vryheid waarin ons nou staan! Die effek hiervan is gesag, heerskappy en outoriteit deur liefde en intimiteit!!!
Duration:1 hr 38 mins
Audio:download