by Jan Brand
'N JAAR VAN VETTIGHEID. Jes 54-55 Vir die volwasse man lĂȘ daar 'n heerlikheid voor. Daarom die uitnodiging: Jubel! Span jou tentpenne wyd! Jou Maker is jou man! Verhouding/ huwelik roep na intimiteit Dit 'reboot' die deelnemers en die verhouding! Die volwasse mens keer telkens weer terug na hierdie intimiteit. Dis waar saad oorgedra word - en meer as dit: krag en energie = Woord, waardeur ons bemagtig word en voortplant.
Duration:1 hr 2 mins