die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
LIG EN DUISTERNIS - 2 SOORTE VERHOUDINGS - WAAR BEVIND JY JOUSELF? Hierdie lewe is 'n tussenspel in die Ewigheid. Hier gee God (LIEFDE) ons 'n keuse wat ons uiteindelike ewigheidsbestemming gaan bepaal. Dit is die keuse tussen lig en duisternis! Oppas: Die Satan kom soos die Engel van die lig. Ons het geopende oë nodig om te onderskei!