by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
EVOLUSIE V KENNIS (10) - DIE VRUGTE VAN DIE GEES {JAN BRAND}
Die werke van die vlees wat Paulus beskryf kan ons noem: die slegte vrugte van die boom van die kennis van goed en kwaad. Die vrugte van die Gees kan aangeleer wees (goeie maniere) - dan is dit niks anders as die "goeie vrugte" van die boom van die kennis van goed en kwaad nie. Ware vrugte van die Gees kom uit verhouding. Dit is die vrugte van die boom van die lewe.
Duration:1 hr 1 min
Audio:listen