die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
DIE TYDLYN240: PETRUS - VRYGEMAAK TOT HEILIGMAKING Uit ons geregtigheid vloei 'n lewe van heiligmaking - om ook tov ons hele lewenswandel heilig te word. Positiewe groei en volwassenheid is die teenvoeter vir stagnasie en misleiding.
Duration:51 mins