die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
DIE TYDLYN 276: DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS - EK EN JY DIE BRUID. Ek/jy is bruid. Geregtigheid ontvang en daarin geleef bring heerlikheid - die beloning van Sy ewige heerlike teenwoordigheid! Dit is eksponensieƫl groter as alle aardse beloftes.
Duration:1 hr 3 mins