by Jan Brand
DIE TYDLYN 252 - LYDING-VERDRUKKING-OORWINNING
Kinders van die Here is nie gevrywaar van verdrukking en vervolging nie. Die ekstase van intimiteit en een-wees met Hom versag die vervolging en verdrukking waardeur elke kind van die Here gaan tot die mate dat ons dit vreugde kan ag. Jak 1:2
Duration:1 hr 2 mins
Video:watch