die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Warning

The security token did not match. The request was cancelled to prevent any security breach. Please try again.
DIE TYDLYN 226: DIE PROFETIESE REDE-DIE BEGIN VAN DIE "SMARTE" Jesus se sterwe en opstanding was 'n oorwinning oor sondaarskap. Vir ons: Die geregtigheid van God word in ons lewens 'n oorwinning oor sonde. Vir sommiges egter word die geregtigheid met die mens as fokus 'n oorwinning vír sonde.
Duration:1 hr 0 mins