×
Warning
Your session has expired. Please log in again.
The security token did not match. The request was cancelled to prevent any security breach. Please try again.
Paulus se 2e sendingreis bring hom uiteindelik in Korinthe. Vandaar skryf hy albei sy briewe aan die Thessalonisense. Hy moedig hulle aan in hul geloofslewe en antwoord hulle vrae oor die wederkoms van Jesus.
Duration:1 hr 4 mins