die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Filter media by:
01-11-2026
Duration: 1 hr 11 mins
20261101 - BLOOTSTELLING-HOE BLOOT?-VÊR?-DIEP? {JAN BRAND} Blootstelling het twee bene. 1. My blootstelling aan Hom, aan Sy karakter . 2. Die blootstelling (erkenning) van my karakter aan Hom.
25-10-2026
Duration: 1 hr 0 mins
20261025 - BLOOTSTELLING {JAN BRAND} Blootstelling aan God se ware karakter moet ons uiteindelik bring by die punt waar Hy belangriker vir my is as my behoeftes. Het ek hom net nodig - of het ek Hom lief?
18-10-2026
Duration: 55 mins
20261018 - DIENSBAARHEID Paulus se betoog in Rom 5-6 is dat die identiteit wat jy omhels jou outomaties diensbaar maak daaraan - soos 'n man in sy siel bereken (oor homself dink) so is hy.
11-10-2026
Passage: Psalm 44
Duration: 57 mins
DIE PSALMS VAN DIE KINDERS VAN KORAG. (PSALM 44) {JAN BRAND} Op die oog af lyk dit asof die kinders van Korag dieselfde wanpersepsie van God gehad het as Job - wat wél moontlik kon wees. Lees ons dit profeties is dit 'n beskrywing van Jesus, wat geen sonde geken het nie, maar tóg deur God verlaat is - ter wille van ons!
04-10-2026
Passage: Psalm 27
Duration: 57 mins
20261004 - U IS MY LIG EN MY HEIL (Pslm 27) {JAN BRAND} Sekerheid en veiligheid wat 'n intieme verhouding met God inhou.
27-09-2026
Passage: Psalm 23
Duration: 1 hr 6 mins
U VERKWIK MY SIEL - PSALM 23 Psalm 23 herontdek!
20-09-2026
Duration: 1 hr 11 mins
LEUNS VS WAARHEID {RIAAN BEZUIDENHOUT} As duisternis = afwesigheid van lig , dan is ‘n leuen = afwesigheid van waarheid Efe 4:17 - 18 Wandel = kom in pas met …..WAARHEID “In pas met leuens” - verdwaas, verduister, vervreemd van LEWE ❗️ Vervreemd = “om van intimiteit uitgesluit te wees” Ons het die voorreg om ons gedagtes konstant te kan vernuwe met waarheid / lig / lewe - dit is om konstant blootgestel te kan word ( wat ‘n voorreg ) aan waarheid en onverganklike saad van God se Goeie nuus en WOORD.
13-09-2026
Duration: 1 hr 1 min
20260913 - GOD SE GELOOF IN PRAKTYK (3) {JAN BRAND} Die geloof van God koppel my aan geregtigheid en toegang tot al God se beloftes.(2 Kor 1:29) Die grootste van die beloftes is om Hom intiem te ken - alle ander beloftes is bysaak. So leef ons in oorwinning ten spyte van omstandighede.
06-09-2026
Duration: 1 hr 8 mins
20260906 - DIE GELOOF VAN GOD (2) {JAN BRAND} Die mens het deur oorlewering van geloof 'n werk gemaak. Geloof moet met jou ge beur - dan is dit God se geloof wat in jou hart uitgestort woord. Sy geloof koppel ons aan Sy geregtigheid.
30-08-2026
Passage: Mark 1:22
Duration: 1 hr 4 mins
20260830 - VOLHOUBAARHEID-DIE GELOOF VAN GOD {JAN BRAND} Die vyeboom wat vervloek is. Jesus verklaar dat werke nooit die gewensde vrug van regverdigmaking voor God sal dra nie. Hy volg dit op met: Julle moet die geloof van God hê. (Mark 1:22). Dis net Sy geloof wat die berg van skuld - deels geërf van Adam maar ook deur my eie toedoen in die see gewerp het.