by Jan Brand
HEMEL en HEL.
'n Intieme verhouding wat ontstaan het op grond vd getuienis van God aangaande Sy Seun = om Hom te ken = die Ewige Lewe = Hemel - die voortsetting daarvan as ek sterwe. Daardie gebeurtenis waar ek tot oortuiging kom van wie God is, wat Hy in liefde vir my gedoen het, die vrymoedigheid, blydskap en begeerte na Hom - dit is die proses van geesgeboorte - dit is die proses van ontvang/aanneem. Die gebrek daaraan is om (nog) nie te sien nie, sonder God te lewe - deur die vlees beheer te word, my eie geregtigheid te probeer oprig met al die moeite en frustrasie wat daarmee gepaard gaan of net moedswillig, met n beterweterige harde hart God te weerstaan en voort te leef na 'n einde van verderf.
Video:watch