die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Die sewe seuns van Skeva wou die duister magte van die geeswêreld aandurf sonder die Heilige Gees, met rampspoedige gevolge. Ons insluiting in Jesus se sterwe en opstanding - waarmee Hy vir ons geregtigheid verwerf het - gee ons toegang tot verhouding en intimiteit met God se Gees. Daarin lê ons gesag in die geeswêreld.