die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
20261018 - DIENSBAARHEID Paulus se betoog in Rom 5-6 is dat die identiteit wat jy omhels jou outomaties diensbaar maak daaraan - soos 'n man in sy siel bereken (oor homself dink) so is hy.
Duration:55 mins