by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
God is nie 'n aannemer van die persoon nie. Die ou beginsel geld steeds: God se oë deurloop die aarde... 2 Kron 16:9!
Wat Paulus se bediening uniek maak is dat dit die produk is van sy persoonlike verhouding met Jesus, nie die produk van ander se prediking nie.
Duration:1 hr 7 mins