In die mate waarin ons met ons Vader wandel in Sy oorwinningslewe word ons lewens al meer 'n getuienis - in die eerste plek bedien ons Vader ons met Sy versoening Jesus Christus, en Hy is die getroue Getuie van ons waarde in Hom. Uit intimiteit met Hom, en in die aflegging van ons vleeslewe word Sy vrug in ons lewens 'n getuienis tot eer van Hom.
Duration:49 mins
Audio:download