Nuutste Woordopnames
DIE GOD WAT ONS AANBID.
Is jou verhouding met God, jou ervaring van God en die lewe, 'n reaksie op WIE Hy is óf op dit WAT jy sien en wat gebeur? Ontdek opnuut wie jou God is en wat Hy vir jou sê.
Duration:55 mins
Audio:listen