die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
NEEM BESIT VAN JOU BELOOFDE LAND. Breek vry uit die verlate woestyn en die gemak van Elim. Steek vandag die Jordaanrivier oor en beleef die oorwinning en vrede van die beloofde land.
Duration:3 mins