Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
REKENSKAP 6 -DOOP
Geloof is 'n bonatuurlike gebeurtenis in ons lewens - 'n aanraking vanuit die onsigbare wêreld. Netso is die doop, om my met Jesus te identifiseer, om van my insluiting in Sy sterwe en opstanding te getuig en dit te vier. Dis 'n eenvoudige aksie in die vleeswêreld maar dra groot krag in die geeswêreld.
Duration:1 hr 13 mins
Video:watch