DIE TYDLYN 271: DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS - SY HART/BEGEERTE.
Ek kan net iets verlaat wat ek wel beleef/ervaar het. Eerste liefde is om verlief te wees, om my geliefde te begeer, die energie, opgewondenheid en afwagting. Om (weer) op Hom te fokus.