die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

Geeswandel is om die deur permanent te laat oopstaan sodat God se Gees nie meer hoef te klop om maaltyd te hou nie! Dit is ook 'n regstelling van die "default"; van hoe ek reageer in situasies. Ek het nodig om my "fabrieksinstelling"; terug te kry - die gesig van my geboorte! Daarvoor is selfondersoek nodig - soos ons dit onder andere beoefen met die tafel van die Here.
Series:Wandel
Duration:1 hr 17 mins