www.todayporn.info - www.pornchat.info - www.04porn.com - www.porn1.info - xbombo.com - www.free-porn.info - www.gporn.info

Aflaaibare audio

Latest sermons by
09-05-2021
Duration: 40 secs
Die sewe seuns van Skeva wou die duister magte van die geeswêreld aandurf sonder die Heilige Gees, met rampspoedige gevolge. Ons insluiting in Jesus se sterwe en opstanding - waarmee Hy vir ons geregtigheid verwerf het - gee ons toegang tot verhouding en intimiteit met God se Gees. Daarin lê ons gesag in die geeswêreld.
25-04-2021
Duration: 55 mins 42 secs
Paulus besef dat die maak van dissipels 'n veel meer effektiewe manier is om die Evangelie vd Koninkryk te verkondig. Jesus self het vir die massas gepreek, maar die effektiwiteit het afgehang van Sy dissipels.
18-04-2021
Duration: 57 mins 52 secs
Die Doping in die Heilige Gees. Ons vergelyk die Ou Testamentiese model van die doping in die Heilige Gees met die Nuwe Testamentiese weergawe daarvan. Net soos die waterdoop se krag geneutraliseer is deur die Ou Testamentiese gebruik daarvan, so ook die doop in die Heilige Gees.
04-04-2021
Duration: 1 hr 9 mins 19 secs
Johannes - of Jesus se doop? Die doop wat Jesus aanbeveel, het geweldige voordele, maar die vader van die leuen het grootliks daarin geslaag om dit met Johannes se Ou Verbond doop te vervang.
28-03-2021
Duration: 59 mins 41 secs
Die doop - Johannes of Jesus? Paulus arriveer in Efese en vind dissipels wat nie die uitstorting vd Heilige Gees ken nie en herdoop hulle in die Naam van Jesus. Dit laat ons besin oor die verskil tussen die doop van Johannes en die doop in die Naam van Jesus.
Powered by: truthengaged