Woordopnames Filter media by: book Genesis Exodus Leviticus Numbers Deuteronomy Joshua Judges Ruth 1 Samuel 2 Samuel 1 Kings 2 Kings 1 Chronicles 2 Chronicles Ezra Nehemiah Esther Job Psalm Proverbs Ecclesiastes Song of Songs Isaiah Jeremiah Lamentations Ezekiel Daniel Hosea Joel Amos Obadiah Jonah Micah Nahum Habakkuk Zephaniah Haggai Zechariah Malachi Matthew Mark Luke John Acts Romans 1 Corinthians 2 Corinthians Galatians Ephesians Philippians Colossians 1 Thessalonians 2 Thessalonians 1 Timothy 2 Timothy Titus Philemon Hebrews James 1 Peter 2 Peter 1 John 2 John 3 John Jude Revelation Topical teacher Riaan Bezuidenhout Henda Brand Jan Brand Leon Du Toit Piet Jacobs André Olivier Johan Pienaar Christine Pretorius Johann Smit Anton Swanepoel date Februarie, 2019 Januarie, 2019 Desember, 2018 November, 2018 Oktober, 2018 September, 2018 Augustus, 2018 Julie, 2018 Junie, 2018 Mei, 2018 April, 2018 Maart, 2018 Februarie, 2018 Januarie, 2018 Desember, 2017 November, 2017 Oktober, 2017 September, 2017 Augustus, 2017 Julie, 2017 Junie, 2017 Mei, 2017 April, 2017 Maart, 2017 Februarie, 2017 Januarie, 2017 Desember, 2016 November, 2016 Oktober, 2016 September, 2016 Augustus, 2016 Julie, 2016 Junie, 2016 Mei, 2016 April, 2016 Maart, 2016 Februarie, 2016 Januarie, 2016 Desember, 2015 Die tydlyn (3) - Daar's 'n Abraham in elkeen van ons 29-04-2018 by Jan Brand Series: Die tydlyn Duration: 1 hr 10 mins 1 sec Daar is 'n Abraham in jou: Ons loop op die tydlyn saam met Abraham en volg die proses soos sy verhouding met God ontwikkel en verdiep. Video:watchdownload Audio:listendownload Die tydlyn (2) - Die vyand was nooit die mens nie 22-04-2018 by Jan Brand Series: Die tydlyn Duration: 1 hr 10 mins 23 secs Ons behandel die tydlyn: Die oogmerk is dieper insig om te kom tot die volwasse man - om ruimte van geesdimensie te betree. Video:watchdownload Audio:listendownload Die tydlyn (1) - Job - Hanna 15-04-2018 by Jan Brand Series: Die tydlyn Duration: 1 hr 45 mins 29 secs Jan het so mooi gepraat. Dit was 'n mondvol. Te veel vir eenkeer se luister. Hy doen die tydlyn intensief, gaan nog 'n paar Sondae daarmee aan. Hy sê iets wat ons nooit besef het nie. Daar was 'n Henog en Abram en Dawid en Noag en eintlik min mense in 4000 jaar voor Jesus wat uitgestaan het. God het hulle nie uitverkies om op te staan nie, maar Sy oë het die hele tyd die aarde deurloop om 'n man te soek wie se hart onverdeeld op Hom gerig is. En Saulus en Job het Hom ook liefgehad, nie Sy hart geken nie en daarom het Hy aan hulle verskyn en sy hart geopenbaar aan hulle en hulle was nooit weer dieselfde nie. Wow. Hoe groot is Sy liefde. Al wat hy vra is 'n sagte hart Video:watchdownload Audio:listendownload Die ware lewe en oorvloed 08-04-2018 by Jan Brand Passage: John 10:10 Duration: 56 mins 39 secs Die lewe en oorvloed (Joh 10:10) - lê veel dieper as net voorsiening, beskerming en genesing! https://youtu.be/CHIG5GTAs00 Audio:listendownload Die Paasfees wat ons vier 01-04-2018 by Jan Brand Duration: 1 hr 11 mins 31 secs Daar is drie weergawes van Paasfees: Die populêre weergawe wat dateer uit die antieke Babiloniese ryk en beslag gekry het in meer moderne tye deur die tot standkoming van die Roomse Kerk 300-400NC. Die fees gaan eintlik oor Astarte en vrugbaarheid - vandaar die hase en eiers. Dan is daar die Joodse Pasga wat as een van sewe feeste gevier is as profetiese beeld in afwagting van die vrou se Saad wat sou kom. Die datum is 'n vaste dag in die jaar en word nie rongeskuif soos die eerste om saam te val met die maan nie. Die fees wat ons vier is getuienis van die Saad/Seun wat gekom het, wat die volmaakte plaas-vervagende offer was en eers opgewek is toe die mensdom se skuld voor God finaal uitgewis is! Sy opstanding - die kwitansie van ons regverdigmaking! Audio:listendownload BeginVorige45678910111213VolgendeEindeBladsy 9 van 33 Powered by: truthengaged