Woordopnames Filter media by: book Genesis Exodus Leviticus Numbers Deuteronomy Joshua Judges Ruth 1 Samuel 2 Samuel 1 Kings 2 Kings 1 Chronicles 2 Chronicles Ezra Nehemiah Esther Job Psalm Proverbs Ecclesiastes Song of Songs Isaiah Jeremiah Lamentations Ezekiel Daniel Hosea Joel Amos Obadiah Jonah Micah Nahum Habakkuk Zephaniah Haggai Zechariah Malachi Matthew Mark Luke John Acts Romans 1 Corinthians 2 Corinthians Galatians Ephesians Philippians Colossians 1 Thessalonians 2 Thessalonians 1 Timothy 2 Timothy Titus Philemon Hebrews James 1 Peter 2 Peter 1 John 2 John 3 John Jude Revelation Topical teacher Riaan Bezuidenhout Henda Brand Jan Brand Leon Du Toit Piet Jacobs André Olivier Johan Pienaar Christine Pretorius Johann Smit Anton Swanepoel date Februarie, 2019 Januarie, 2019 Desember, 2018 November, 2018 Oktober, 2018 September, 2018 Augustus, 2018 Julie, 2018 Junie, 2018 Mei, 2018 April, 2018 Maart, 2018 Februarie, 2018 Januarie, 2018 Desember, 2017 November, 2017 Oktober, 2017 September, 2017 Augustus, 2017 Julie, 2017 Junie, 2017 Mei, 2017 April, 2017 Maart, 2017 Februarie, 2017 Januarie, 2017 Desember, 2016 November, 2016 Oktober, 2016 September, 2016 Augustus, 2016 Julie, 2016 Junie, 2016 Mei, 2016 April, 2016 Maart, 2016 Februarie, 2016 Januarie, 2016 Desember, 2015 Die tydlyn (8) - Job 03-06-2018 by Jan Brand Series: Die tydlyn Duration: 1 hr 10 mins 12 secs Job, die vroom man wat opreg verkeerd was in sy beskouing van die God wat hy so getrou gedien het! Totdat 'n jongman, Elihu, hom laat dink het. Dit het die ommekeer gebring en sy einde was selfs meer geseënd as sy begin. Kyk ons dieper word Job 'n tipe van die Seun van God! Video:watchdownload Audio:listendownload Die tydlyn (7) - Josef 27-05-2018 by Jan Brand Series: Die tydlyn Duration: 1 hr 5 mins 12 secs 'n Man met 'n onverdeelde hart wat nie toegelaat het dat sy omstandighede sy skeppingsdoel van hom roof nie. Daarom kon God hom gebruik om sy wêreld te red van hongersnood. Video:watchdownload Audio:listendownload Die tydlyn (6) - Esau en Jakob 20-05-2018 by Jan Brand Series: Die tydlyn Duration: 1 hr 60 mins 28 secs Vraag: Waarvoor het God ons Sy geregtigheid geskenk? Vrymoedigheid is soos 'n talent wat ons kan gebruik of begrawe - met ernstige gevolge. Video:watchdownload Audio:listendownload Die tydlyn (5) - Kinders wat erf 13-05-2018 by Jan Brand Series: Die tydlyn Duration: 1 hr 10 mins 9 secs Ons erfenis is verseker, maar solank ons kinders is bly dit n belofte. Geestelik hou die wet en werke ons in kindskap vas en kom daar min van ons erfenis. Video:watchdownload Audio:listendownload Die tydlyn (4) - Om die Abraham in jou te aktiveer 06-05-2018 by Jan Brand Series: Die tydlyn Duration: 1 hr 10 mins 13 secs Uiteindelik begin Abraham sien soos wat God sien! So "ontvang" hy die Saad van vrou en sien hy 2000 jaar vooruit die "opstanding" uit die dood (Isak). God se uiteindelike droom is vêr bo wat hy kon bid of dink! Video:watchdownload Audio:listendownload BeginVorige3456789101112VolgendeEindeBladsy 8 van 33 Powered by: truthengaged