Woordopnames Filter media by: book Genesis Exodus Leviticus Numbers Deuteronomy Joshua Judges Ruth 1 Samuel 2 Samuel 1 Kings 2 Kings 1 Chronicles 2 Chronicles Ezra Nehemiah Esther Job Psalm Proverbs Ecclesiastes Song of Songs Isaiah Jeremiah Lamentations Ezekiel Daniel Hosea Joel Amos Obadiah Jonah Micah Nahum Habakkuk Zephaniah Haggai Zechariah Malachi Matthew Mark Luke John Acts Romans 1 Corinthians 2 Corinthians Galatians Ephesians Philippians Colossians 1 Thessalonians 2 Thessalonians 1 Timothy 2 Timothy Titus Philemon Hebrews James 1 Peter 2 Peter 1 John 2 John 3 John Jude Revelation Topical teacher Riaan Bezuidenhout Henda Brand Jan Brand Leon Du Toit Piet Jacobs André Olivier Johan Pienaar Christine Pretorius Johann Smit Anton Swanepoel Daniël Tintinger George Twigge Jacques van Niekerk date April, 2021 Maart, 2021 Februarie, 2021 Januarie, 2021 Desember, 2020 November, 2020 Oktober, 2020 September, 2020 Augustus, 2020 Julie, 2020 Junie, 2020 Mei, 2020 April, 2020 Maart, 2020 Februarie, 2020 Januarie, 2020 Desember, 2019 November, 2019 Oktober, 2019 September, 2019 Augustus, 2019 Julie, 2019 Junie, 2019 Mei, 2019 April, 2019 Maart, 2019 Februarie, 2019 Januarie, 2019 Desember, 2018 November, 2018 Oktober, 2018 September, 2018 Augustus, 2018 Julie, 2018 Junie, 2018 Mei, 2018 April, 2018 Maart, 2018 Februarie, 2018 Januarie, 2018 Desember, 2017 November, 2017 Oktober, 2017 September, 2017 Augustus, 2017 Julie, 2017 Junie, 2017 Mei, 2017 April, 2017 Maart, 2017 Februarie, 2017 Januarie, 2017 Desember, 2016 November, 2016 Oktober, 2016 September, 2016 Augustus, 2016 Julie, 2016 Junie, 2016 Mei, 2016 April, 2016 Maart, 2016 Februarie, 2016 Januarie, 2016 Desember, 2015 Visie (4) - Getuies en leiers 31-01-2016 by Jan Brand Passage: Habakkuk 2:14 Series: Visie Ons gaan voort om die visie van gemeente te definieer. Die instrument wat God gebruik om Sy doel te bereik is die gemeente - Efes 3:10. In die gemeente ontwikkel Hy die volwasse man, getuies, leiers, gesante (predikers) en so word gemeente God se stem op aarde. God het ons bemagtig tot ver bo wat ons kan bid of dink - ons het slegs nodig om te sien soos Hy sien! Wanneer ons beskikbaar is, dan sal Suid Afika vol word van die kennis van die HEERLIKHEID VAN DIE HERE, soos die waters die aardbodem bedek (Hab 2:14). Audio:listendownload Visie (3) Geestelik volwase 24-01-2016 by Jan Brand Passage: 2 Chronicles 6:19 Series: Visie Ons praat steeds oor visie. Wat sien ons in die toekoms? As gemeente en individue het ons nodig om te sien soos en wat God sien. God sien nie aan wat voor oë is nie, Hy sien die hart aan. Sy oë deurloop die aarde om diegene kragtig te steun wie se harte onverdeeld op Hom gerig is (2 Kron 16:9) God weet dat Sy doel bereik kan word in elke mens wat sy/haar hart onverdeeld op God rig. God kan so iemand se visie lig om Sy visie te akkomodeer. Audio:listen Vissie (2) 17-01-2016 by Jan Brand Passage: Ephesians 3:10 Series: Visie Ons gaan voort om die visie van gemeente te definieer (Hab 2:14). Die instrument wat God gebruik om Sy doel te bereik is die gemeente - Efes 3:10. In die gemeente ontwikkel Hy die volwasse man, getuies, leiers, gesante (predikers) en so word gemeente God se stem op aarde. God het ons bemagtig tot ver bo wat ons kan bid of dink - ons het slegs nodig om te sien soos Hy sien! Audio:listendownload Visie 10-01-2016 by Jan Brand Passage: Habakkuk 2:14 Series: Visie Die visie van gemeente wees moet uiteraard ooreenstem met dit wat God sien vir die gemeente. Hab 2:14 "Die aarde sal vol wees van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem bedek." Heerlikheid verwys na God se oorspronklike bedoeling. Die eerste "aarde" is elke individu se denke en persoonlike lewe, daarna die gemeente se denkwyse as geheel en vandaar na die mense rondom ons en verder! God se bedoeling is dat almal sal kom tot die volwasse man, besig met hul dienswerk en dat die gemeentelede waarlik gestuuurdes sal wees met die getuienis van ons lewens. Dit sal van almal van ons dissipelmakers maak! Audio:listendownload Other:media Die waarheid sal in jou hart kom 03-01-2016 by Jan Brand Passage: Habakkuk 2:14 Series: Visie Die visie van gemeente is om saam met God te sien dat die aarde vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem bedek.(Hab 2:14) Dit begin by my. My denke is die "aarde" wat vol word met God se heerlikheid (Sy oorspronklike plan met die mens.) Die eerste "aarde" is my denke, dan my huis, my besigheid, en die gemeente. Hierdie oortuiging kom vanaf die oortuiging van vergifnis. Vergifnis gee vir ons onskuild. Saam met onskuld kom vrymoedigheid, gevolg deur die bevestiging van verhouding. Verhouidng (huwelik met Hemelse Bruidegom) bring my by intimiteit (liefdespel) waarin saadoordrag en bevrugting plaasvind. Bevrugting lei tot swangerskap en uiteindelik geboorte. Die liefdespel hoef nie tydens die swangerskap op te hou nie, geniet die liefdespel met God - dit bring wysheid, lankmoedigheid en vervulling selfs voordat die beloftes manifesteer. Dit bring uiteindelik die vervulling van die beloftes. Audio:listendownload Other:media BeginVorige50515253545556575859VolgendeEindeBladsy 58 van 59 Powered by: truthengaged