Woordopnames Filter media by: book Genesis Exodus Leviticus Numbers Deuteronomy Joshua Judges Ruth 1 Samuel 2 Samuel 1 Kings 2 Kings 1 Chronicles 2 Chronicles Ezra Nehemiah Esther Job Psalm Proverbs Ecclesiastes Song of Songs Isaiah Jeremiah Lamentations Ezekiel Daniel Hosea Joel Amos Obadiah Jonah Micah Nahum Habakkuk Zephaniah Haggai Zechariah Malachi Matthew Mark Luke John Acts Romans 1 Corinthians 2 Corinthians Galatians Ephesians Philippians Colossians 1 Thessalonians 2 Thessalonians 1 Timothy 2 Timothy Titus Philemon Hebrews James 1 Peter 2 Peter 1 John 2 John 3 John Jude Revelation Topical teacher Riaan Bezuidenhout Henda Brand Jan Brand Leon Du Toit Piet Jacobs André Olivier Johan Pienaar Christine Pretorius Johann Smit Anton Swanepoel Daniël Tintinger George Twigge Jacques van Niekerk date April, 2021 Maart, 2021 Februarie, 2021 Januarie, 2021 Desember, 2020 November, 2020 Oktober, 2020 September, 2020 Augustus, 2020 Julie, 2020 Junie, 2020 Mei, 2020 April, 2020 Maart, 2020 Februarie, 2020 Januarie, 2020 Desember, 2019 November, 2019 Oktober, 2019 September, 2019 Augustus, 2019 Julie, 2019 Junie, 2019 Mei, 2019 April, 2019 Maart, 2019 Februarie, 2019 Januarie, 2019 Desember, 2018 November, 2018 Oktober, 2018 September, 2018 Augustus, 2018 Julie, 2018 Junie, 2018 Mei, 2018 April, 2018 Maart, 2018 Februarie, 2018 Januarie, 2018 Desember, 2017 November, 2017 Oktober, 2017 September, 2017 Augustus, 2017 Julie, 2017 Junie, 2017 Mei, 2017 April, 2017 Maart, 2017 Februarie, 2017 Januarie, 2017 Desember, 2016 November, 2016 Oktober, 2016 September, 2016 Augustus, 2016 Julie, 2016 Junie, 2016 Mei, 2016 April, 2016 Maart, 2016 Februarie, 2016 Januarie, 2016 Desember, 2015 Die Naam van Jesus 15-05-2016 by Jan Brand Passage: Philippians 2:5-11 & Luke 12:4-9 Duration: 51 mins 43 secs Die openbaring van die karakter en gesag van die Naam kan vir ons die verskil beteken tussen lewe en dood; seën en tragedie; voorspoed of ongeluk. Sy Naam aktiveer die Engele tot ons beskerming, maar dit is méér as net die gebruik van die Naam... Audio:listendownload Jou lewe 'n getuienis 08-05-2016 by Christine Pretorius Duration: 49 mins 10 secs In die mate waarin ons met ons Vader wandel in Sy oorwinningslewe word ons lewens al meer 'n getuienis - in die eerste plek bedien ons Vader ons met Sy versoening Jesus Christus, en Hy is die getroue Getuie van ons waarde in Hom. Uit intimiteit met Hom, en in die aflegging van ons vleeslewe word Sy vrug in ons lewens 'n getuienis tot eer van Hom. Audio:listendownload Oorwinningslewe 01-05-2016 by Jan Brand Passage: Philemon 3:0 & 1 John 2:15-20 Series: Oorwinningslewe Duration: 52 mins 14 secs Vraag: Waarvoor het Jesus éintlik gekom? Antwoord: Vir oorwinning (die lewe en oorvloed) wat sou vloei vanuit verhouding wat ontstaan het op grond van die vrymoedigheid wat ons deur Geregtigheid verkry het nadat Jesus eens en vir altyd vir ons sonde betaal het! Oorwinning moet dus die demonstrasie wees van liefde se heerskeppy in my lewe! Dit gaan oor meer as hemel. Hemel (ewige lewe) is om Hom te ken! Dit het reeds ons deel geword! Nou het ons die geleentheid om te oorwin volgens God se voorneme dat ons sal heers! Ooorwinning is die Gees wat die stryd wen teen die vlees!! Audio:listendownload My wandel met God se Gees 24-04-2016 by Jan Brand Passage: Matthew 16:26 Duration: 57 mins 37 secs Wat baat dit 'n mens as hy die hele wêreld wen maar aan sy siel skade ly. My siel verteenwoordig my lewe. Ons praat oor 'n dinamiese verhouding met die Persoon van die Heilige Gees. Oorwinning is nie uitgestel nie - dis vir nou! Hy oortuig, openbaar, en is die oorwinning in my! Sy vrug sal uit die verhouding al hoe meer sigbaar word. Daarby waarsku Hy my teen gevaar! Audio:listendownload Baie godsdienste - Net een evangelie 17-04-2016 by Piet Jacobs Duration: 1 hr 17 mins 44 secs Daar's baie verskillende Godsdienste, maar net een evangelie. Godsdiens = 'n Diens wat ek vir God lewer, iets wat jy vir God doen. Evangelie = Wat God vir my/jou gedoen het. Ou testamenties het ons God gedien, Nuwe testamienties wandel ons met God, dis Sy droom vir elkeen van ons! Piet deel die sewe sleutels om God se droom te leef - 1. Versoen 2. Verlos 3. Vergewe 4. Verander 5. Vernuwe 6. Vervul 7. Verlig Audio:listendownload BeginVorige50515253545556575859VolgendeEindeBladsy 55 van 59 Powered by: truthengaged