Woordopnames Filter media by: book Genesis Exodus Leviticus Numbers Deuteronomy Joshua Judges Ruth 1 Samuel 2 Samuel 1 Kings 2 Kings 1 Chronicles 2 Chronicles Ezra Nehemiah Esther Job Psalm Proverbs Ecclesiastes Song of Songs Isaiah Jeremiah Lamentations Ezekiel Daniel Hosea Joel Amos Obadiah Jonah Micah Nahum Habakkuk Zephaniah Haggai Zechariah Malachi Matthew Mark Luke John Acts Romans 1 Corinthians 2 Corinthians Galatians Ephesians Philippians Colossians 1 Thessalonians 2 Thessalonians 1 Timothy 2 Timothy Titus Philemon Hebrews James 1 Peter 2 Peter 1 John 2 John 3 John Jude Revelation Topical teacher Riaan Bezuidenhout Henda Brand Jan Brand Leon Du Toit Piet Jacobs André Olivier Johan Pienaar Christine Pretorius Johann Smit Anton Swanepoel Daniël Tintinger George Twigge Jacques van Niekerk date April, 2021 Maart, 2021 Februarie, 2021 Januarie, 2021 Desember, 2020 November, 2020 Oktober, 2020 September, 2020 Augustus, 2020 Julie, 2020 Junie, 2020 Mei, 2020 April, 2020 Maart, 2020 Februarie, 2020 Januarie, 2020 Desember, 2019 November, 2019 Oktober, 2019 September, 2019 Augustus, 2019 Julie, 2019 Junie, 2019 Mei, 2019 April, 2019 Maart, 2019 Februarie, 2019 Januarie, 2019 Desember, 2018 November, 2018 Oktober, 2018 September, 2018 Augustus, 2018 Julie, 2018 Junie, 2018 Mei, 2018 April, 2018 Maart, 2018 Februarie, 2018 Januarie, 2018 Desember, 2017 November, 2017 Oktober, 2017 September, 2017 Augustus, 2017 Julie, 2017 Junie, 2017 Mei, 2017 April, 2017 Maart, 2017 Februarie, 2017 Januarie, 2017 Desember, 2016 November, 2016 Oktober, 2016 September, 2016 Augustus, 2016 Julie, 2016 Junie, 2016 Mei, 2016 April, 2016 Maart, 2016 Februarie, 2016 Januarie, 2016 Desember, 2015 Die drie V's 24-07-2016 by Riaan Bezuidenhout Duration: 1 hr 38 mins 36 secs God "glo" in ons en het respek vir wat "HY" geskep het - die mens se volmaakte stand! Ons "GLO" GOD en aanvaar en bevestig ons STAND in CHRISTUS! Om verantwoordelikheid te vat vir ons wandel is om "RESPEK" te hê vir die vryheid waarin ons nou staan! Die effek hiervan is gesag, heerskappy en outoriteit deur liefde en intimiteit!!! Audio:listendownload Seën om seën te beërwe 17-07-2016 by Jan Brand Passage: 1 Peter 3:9 Series: Wandel Duration: 1 hr 11 mins 21 secs Noudat ons 'n verbond met God het sovêr dit ons wandel aangaan, kan gesag gevestig word deur ons wandel. Die grondslag daarvan lê in vergifnis. Vergifnis word voltooi in seën! Ons skep ons eie omstandighede deur seën of vervloeking. Kies dan om te seën. - 1 Pet 3:9 Audio:listendownload Opsomming - My verbond met God 10-07-2016 by Jan Brand Series: Wandel Duration: 1 hr 12 mins 27 secs Ons is erfgename van die oorwinningslewe - maar leef ons dit? Baie gelowiges het 'n verbond met die dood (vormloosheid, 'n substandaard lewe) i.p.v 'n verbond met God rakende my verhouding en wandel met Hom. Audio:listendownload Jou verbond met God 03-07-2016 by Jan Brand Series: Wandel Duration: 1 hr 1 mins 5 secs Jesus het met die Vader 'n verbond gemaak oor ons, Sy bruid. Die resultaat was dat ons geregverdig is voor God - eens en vir altyd. Wat ons volmaakte stand voor God betref - dis afgehandel en onveranderlik! Wat ons wandel met God betref is dit 'n ander saak - hier het ons 'n keuse - dit is hier waar God met ons in 'n verbond wil tree. Sy kant van die ooreenkoms is gewaarborg - Hy het by Homself gesweer - om wakker te wees oor Sy Woord (beloftes). Net soos destyds met Abraham het ons egter nodig om Sy verbond te hou - ons kant van die ooreenkoms na te kom om die beloftes in besit te kan neem! Video:watchdownload Audio:listendownload Tugtiging - en nou? 26-06-2016 by Jan Brand Passage: Hebrews 12:12-18 & Hebrews 5:11-6:9 Series: Wandel Duration: 1 hr 12 mins 1 sec God se tugtiging (onderwysing) verander nie ons stand voor God nie. Dit is eenmalig vasgelê deur die offer van Jesus. Tugtiging gebruik ons stand om ons wandel daarmee op te lyn. Dit is in die wandel dat gesag finaal bevestig word. Om tugteloos (sonder die konstante inspraak van die Woord) te wees sou my kon stroop van gesag omdat my wandel en stand nie ooreen kom nie. Video:watchdownload Audio:listendownload BeginVorige48495051525354555657VolgendeEindeBladsy 53 van 59 Powered by: truthengaged