Woordopnames Filter media by: book Genesis Exodus Leviticus Numbers Deuteronomy Joshua Judges Ruth 1 Samuel 2 Samuel 1 Kings 2 Kings 1 Chronicles 2 Chronicles Ezra Nehemiah Esther Job Psalm Proverbs Ecclesiastes Song of Songs Isaiah Jeremiah Lamentations Ezekiel Daniel Hosea Joel Amos Obadiah Jonah Micah Nahum Habakkuk Zephaniah Haggai Zechariah Malachi Matthew Mark Luke John Acts Romans 1 Corinthians 2 Corinthians Galatians Ephesians Philippians Colossians 1 Thessalonians 2 Thessalonians 1 Timothy 2 Timothy Titus Philemon Hebrews James 1 Peter 2 Peter 1 John 2 John 3 John Jude Revelation Topical teacher Riaan Bezuidenhout Henda Brand Jan Brand Leon Du Toit Piet Jacobs André Olivier Johan Pienaar Christine Pretorius Johann Smit Anton Swanepoel Daniël Tintinger George Twigge Jacques van Niekerk date April, 2021 Maart, 2021 Februarie, 2021 Januarie, 2021 Desember, 2020 November, 2020 Oktober, 2020 September, 2020 Augustus, 2020 Julie, 2020 Junie, 2020 Mei, 2020 April, 2020 Maart, 2020 Februarie, 2020 Januarie, 2020 Desember, 2019 November, 2019 Oktober, 2019 September, 2019 Augustus, 2019 Julie, 2019 Junie, 2019 Mei, 2019 April, 2019 Maart, 2019 Februarie, 2019 Januarie, 2019 Desember, 2018 November, 2018 Oktober, 2018 September, 2018 Augustus, 2018 Julie, 2018 Junie, 2018 Mei, 2018 April, 2018 Maart, 2018 Februarie, 2018 Januarie, 2018 Desember, 2017 November, 2017 Oktober, 2017 September, 2017 Augustus, 2017 Julie, 2017 Junie, 2017 Mei, 2017 April, 2017 Maart, 2017 Februarie, 2017 Januarie, 2017 Desember, 2016 November, 2016 Oktober, 2016 September, 2016 Augustus, 2016 Julie, 2016 Junie, 2016 Mei, 2016 April, 2016 Maart, 2016 Februarie, 2016 Januarie, 2016 Desember, 2015 As ons deur die Gees lewe, laat ons deur die Gees wandel (2) 02-10-2016 by Jan Brand Series: Wandel Duration: 1 hr 17 mins 46 secs Geeswandel is om die deur permanent te laat oopstaan sodat God se Gees nie meer hoef te klop om maaltyd te hou nie! Dit is ook 'n regstelling van die "default"; van hoe ek reageer in situasies. Ek het nodig om my "fabrieksinstelling"; terug te kry - die gesig van my geboorte! Daarvoor is selfondersoek nodig - soos ons dit onder andere beoefen met die tafel van die Here. Video:watchdownload Audio:listendownload As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel 25-09-2016 by Jan Brand Passage: Galatians 5:25 Series: Wandel Duration: 51 mins 42 secs Paulus se uitnodiging is dat ons opwaarts aanpas in ons geeslewe en om nie tevrede te wees soos so baie kinders van die Here om net ’n kaartjie hemel toe te hê nie. Om in die Gees te wandel is veel meer. Dit is om die deur oop te maak – sodat Hy nie meer hoef te klop nie – sodat die salwing van God se Gees deur my kan spoel! Audio:listendownload Nuwe wandel 3 18-09-2016 by André Olivier Series: Wandel Duration: 59 mins 50 secs Jou wandel met God ontstaan uit verhouding. Amos 3:3 Sal twee met mekaar wandel tensy hulle eers afgespreek het? Die twee spreek eers af – julle twee is eers in verhouding voordat hulle in-pas kan kom. Jou verhouding met die Vader manifesteer in jou wandel. ‘n Verdeelde hart is ‘n hart wat flankeer met dit wat die verhouding vertroebel en wat jou sonder gesag los. Mark 3:24+25 – ‘n Koninkryk / huis wat in homself verdeeld is kan nie bly staan nie. Luk 6:49 Daardie huis is op sand gebou en toe die storm daarteen losbreek het dit dadelik geval en die instorting van daardie huis was groot. Hoe raak ek ontslae van ‘n verdeelde hart? Raak ontslae van gemengde saad, raak ontslae van verkeerde denke en voed jou met die waarheid/woord van die geloof en wees wakker vir die leuen en suggestie van die vyand – fokus op die kosbaarste verhouding met die Vader. Jou wandel is ‘n weerspieeling van jou erns met jou verhouding met die Vader. Waarom is jou wandel so belangrik? – Dit is hoe jy God eer, dis hoe jy Sy heerlikheid op aarde is. Sout, lig en die aangename geur vloei deur jou wandel – jyself word daarmee gevul in verhouding. Jy kry dit op geen ander manier nie, dis net by die Fontein van lewende water beskikbaar, al die ander bronne is vervals en dui op gedragsaanpassing.Die effek van die jou verhouding word sigbaar – Fil 1:4 Jy verkwik die harte van ander. “The bowls of the saints are refershed by you, brother.” Audio:listendownload Die Evangelie is Vader se openbaring van SY KENNIS en LIEFDE-WAARDERING van elke mens op aarde! 11-09-2016 by Leon Du Toit Duration: 1 hr 14 mins 42 secs In die volheid van die tyd is Christus deur Vader gestuur om elke mens se leuen-geskiedenis en leuen-identiteit te kanselleer en vir elkeen die volle losprys te betaal. Jesus is Vader se openbaring van Sy kennis en waarderings-liefde van elke kosbare verlore seun en dogter. Die mens se Christus-verlossing is die openbaring van Vader se ewige skeppingsdoel vir die mens om in sy ware 'seunsskap-identiteit' - in dieselfde verhouding wat die Seun met Sy Vader het en wat Vader met Sy Seun het - konstant, hier op aarde te leef! Vader en Sy kosbare kinders geniet en waardeer mekaar en vind vervulling in mekaar.. In Christus-liefde is ons vir mekaar lief met Sy liefde en almal weet ons is Christus-dissipels! Die ewige heerlikheid van Christus, Seun-in-Vader en Vader-in-Seun, is nou ook ons heerlike eenheid en 'Ewige heerlikheid' - ons-in-Christus in die hart van Vader en Vader-in-Christus-in ons! Dan weet almal dat Vader Sy Seun as Verlosser van en vir almal gestuur het! Met die onweerstaanbare liefde-natuur van Vader in ons harte vir almal, het ons almal lief! In die liefdesdrang van Christus, die EEN SEUN, in wie ALMAL verteenwoordig is, wie die doodsvonnis vir almal betaal het, sien en waardeer ons geen mens meer volgens sy Adam identiteit of rekord nie! Aan die EEN Kruis is die skuldrekord van ALMAL uitgewis. Elkeen se Adamnatuur is gestraf en het in Christus gesterf en is begrawe. In Christus se opwekking was ons ook ingesluit en is ons saam met Hom lewend gemaak, saam opgewek en saam, terwyl ons nog op God se aarde is, sit ons in Christus in hemelse plekke aan regterhand van Vader! Die Woord/Logos het vlees geword in die baie seuns en dogters wat 'net uit God gebore is' en die 'vol van genade-en-waarheid-heerlikheid' word nou sigbaar en hoorbaar en tasbaar oor God se hele aarde en God se profetiese woord word vervul dat die 'aarde sal vol wees van die heerlikheid van die HERE en die intiem persoonlike kennis van die HERE soos water die see oordek.... Die skepping se geregverdigde verwagting word vervul omdat 'Seuns van God' in hul 'ABBA-VADER' verhouding, gelei deur Heilige Gees, Christus gestalte laat kry, en SY gebed in vervulling laat kom - "ONSE Hemelse VADER, U NAAM is Heilig, U Koninkryk het gekom, U Hemelse Wil Geskied op U Aarde... Elke oog sien, elke oor hoor en elke knie buig voor U, aan Wie behoort alle gesag in hemel en op aarde"! Audio:listendownload Luister na Hom 04-09-2016 by Christine Pretorius Passage: Matthew 17:3-5 Duration: 42 mins 17 secs Mat 17:5 Terwyl hy nog spreek, oordek ‘n helderligte wolk hulle meteens en daar sê ‘n stem uit die wolk: Dit is my geliefde Seun in wie Ek ‘n welbehae het. Luister na Hom! Video:watchdownload Audio:listendownload BeginVorige46474849505152535455VolgendeEindeBladsy 51 van 59 Powered by: truthengaged