www.todayporn.info - www.pornchat.info - www.04porn.com - www.porn1.info - xbombo.com - www.free-porn.info - www.gporn.info

open bible

Woordopnames

Filter media by:
Henda Brand
20-03-2016
Wat ons sien en hoe ons onsself sien bepaal ons rigting en ons lewe. Ons het die voorreg om soos hy te sien en daarvolgens te lewe. Christus in ons die hoop op heerlikheid. Kom ons vernuwe ons denke sodat ons anders dink en praat. My begeerte is 'n lewende verhouding met die lewende God sodat lewende water uit my binneste vloei wat 'n positiewe verskil gaan maak met wie ek ookal te doen het!
Jan Brand
13-03-2016
Soos wat sonde die oorsaak was dat God en mens van mekaar geskei is, is geregtigheid die "gom" - die herstel waarmee God die mens in Sy Seun weer aan hom verbind het. Uit die oortuiging van die waarde van die offer word die liefdesverhouding herstel wat die simptome van God se lewe in ons sal dra. Ons leefwyse sal dus korrespondeer met wie ons is. 'n Lewe van geestelike mislukking en frustrasie dui slegs daarop dat ons die boodskap nog nie verstaan nie - die openbaring daarvan nie het nie.
Anton Swanepoel
06-03-2016
Anton deel met ons oor die suigstokkies van die lewe.
André Olivier
28-02-2016
André deel met ons oor die nuwe generasie, die nuwe liefde.
Jan Brand
14-02-2016
Jesus sê: Laat die kindertjies na My toe kom. ....aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele. Kinders is absoluut onskuldig en daarom ook vrymoedig. Die openbaring van ons onskuld voor God op grond van die offer van Sy Seun gee vir ons die vrymoedigheid nodig vir verhouding. Dit is uit so 'n verhouding dat gesag (koninkryk) vloei.
Powered by: truthengaged