www.todayporn.info - www.pornchat.info - www.04porn.com - www.porn1.info - xbombo.com - www.free-porn.info - www.gporn.info

open bible

Woordopnames

Latest sermons by
11-03-2020
Duration: 35 mins 17 secs
Dit is om verander te word in jou essentiële natuur of karakter of in fundamentele deel van jouself. Die larwe is bereid om homself of die eie ekke prys te gee of tot niet te maak. Dit is hoekom die larwe homself verteer want as hy dit nie doen nie, bly sy eie vlees altyd in die pad vir die skoenlapper of die oorspronklike (DEFAULT) om tot uiting te kom. Met jou metamorfose voltooi kom die Skoenlapper ( Die Default jy) te voorskyn, wat nie meer gras en blare vreet nie, maar die soet nektar van samesyn met HOM. Hy wat jou kunstig geweef het in jou moederskoot om alreeds jou DEFAULT te bevat om soos die skoenlapper te kan sweef saam met Hom bo die omstandighede. As jy en jou Default bymekaar weer uitkom is dit soos 'n tapeserie waarvan die finale drade ingevoeg word en die perfekte beeld of prent te voorskyn kom. Kom met jou DEFAULT in aanraking , die effek van dit sal jou verstom laat.
09-10-2016
Duration: 1 hr 39 mins 46 secs
Drink jy melk of eet jy steak? Kan jy op jou eie geestelike voete staan, of is jou dieet nog steeds melk instede van steak ? Is jy aktief in jou geestelike grondgebied of moet ander mense die water vir jou roer voordat jy by God kan hoor. Die verantwoordelikheid om voorentoe te beweeg en konstant te groei in jou geestelike lewe is jou eie verantwoordelikheid. Is jy ‘n lamp of ‘n springkaan in die grondgebiede waar God jou geplaas het. Gary Oliver sê in sy een liedjie: We are here to take over - Not here to take sides – We here to take over – No room for compromise. – Taken authority – Taken over – Kingdom authority – It’s a whole new way of living – A whole new way of life - Walking is the spirit -Walking in the light….. Neem ons outoriteit daar waar ons is, of moet ons nog kies aan watter kant van die draad ons staan. Ons is daar om oor te neem as gevolg van ons Goddelike outoriteit en nie te “Compromise nie” Hoor ons al self by God of is dit gemakliker om Sondae te sit en “idle” terwys iemand anders by moet hoor en oordrae aan ander. Mother Terasa het gesê “Do good. Give the world the best you have and it may never be enough. Give your best anyway.” As jy jou wandel inpas met jou stand kry hoef jy nie meer jou gedrag te modifiseer by ander nie. Dit sal vanself in plek val en dan raak jou geestelike geur vir ander so, dat dit hul na jou toe aantrek. Jy raak die lamp wat nie onder ‘n maat emmer geplaas is nie.
06-03-2016
Anton deel met ons oor die suigstokkies van die lewe.
Powered by: truthengaged