open bible

Woordopnames

02-04-2017

Waar lê jou oortuiging?

Feite kennis is een ding, om hierdie feite te glo is ’n ander, Maar om met ware oortuiging te leef, is waar die oorwinning lê. “Waar lê jou oortuiging?” – ’n getuienis oor die uitdagings van die lewe en triomf in Christus.
Duration:42 mins 58 secs
Powered by: truthengaged