open bible

Woordopnames

06-05-2018

Die tydlyn (4) - Om die Abraham in jou te aktiveer

{ccconsent}{/ccconsent}
Uiteindelik begin Abraham sien soos wat God sien! So "ontvang" hy die Saad van vrou en sien hy 2000 jaar vooruit die "opstanding" uit die dood (Isak). God se uiteindelike droom is vêr bo wat hy kon bid of dink!
Series:Die tydlyn
Powered by: truthengaged