open bible

Woordopnames

14-10-2018

Die tydlyn (23) - David - keuse, oorsaak en gevolg

{ccconsent}{/ccconsent}
Dawid- keuse oorsaak en gevolg. Dawid se lewe word gekenmerk deur hoogte en laagtepunte. Eg. spreek vir hulleself, die laagtepunte en Dawid se vermoë om daaruit op te staan is inspirerend. So tree Dawid in sy boetepsalm (51) eintlik op namens die mensdom en word sy lewe 'n profetiese beeld van die Gemeente.
Series:Die tydlyn
Powered by: truthengaged