open bible

Woordopnames

08-07-2018

Die tydlyn (11) - Moses (Verhouding vs B-G-V)

Moses het verhouding met God geken, die Volk het God net "geken" vir voorsiening, Genesing en beskerming en elke keer as hulle in die nood is het hulle gerebelleer of gemurmureer. Hulle het eintlike lewe en oorvloed gemis.
Series:Die tydlyn
Duration:1 hr 9 mins 2 secs
Powered by: truthengaged