Boodskappe / Media Filter media by: book Genesis Exodus Leviticus Numbers Deuteronomy Joshua Judges Ruth 1 Samuel 2 Samuel 1 Kings 2 Kings 1 Chronicles 2 Chronicles Ezra Nehemiah Esther Job Psalm Proverbs Ecclesiastes Song of Songs Isaiah Jeremiah Lamentations Ezekiel Daniel Hosea Joel Amos Obadiah Jonah Micah Nahum Habakkuk Zephaniah Haggai Zechariah Malachi Matthew Mark Luke John Acts Romans 1 Corinthians 2 Corinthians Galatians Ephesians Philippians Colossians 1 Thessalonians 2 Thessalonians 1 Timothy 2 Timothy Titus Philemon Hebrews James 1 Peter 2 Peter 1 John 2 John 3 John Jude Revelation Topical teacher Riaan Bezuidenhout Henda Brand Jan Brand Leon Du Toit Piet Jacobs André Olivier Johan Pienaar Christine Pretorius Johann Smit Anton Swanepoel date April, 2018 Maart, 2018 Februarie, 2018 Januarie, 2018 Desember, 2017 November, 2017 Oktober, 2017 September, 2017 Augustus, 2017 Julie, 2017 Junie, 2017 Mei, 2017 April, 2017 Maart, 2017 Februarie, 2017 Januarie, 2017 Desember, 2016 November, 2016 Oktober, 2016 September, 2016 Augustus, 2016 Julie, 2016 Junie, 2016 Mei, 2016 April, 2016 Maart, 2016 Februarie, 2016 Januarie, 2016 Desember, 2015 Wat maak ons anders? 09-07-2017 by Jan Brand Duration: 1 hr 0 mins 17 secs In die aansig van soveel geweld en liefdeloosheid is dit menslik moeilik, selfs bykans onmoontlik om te vergewe en die oortreders waarlik lief te hê. God se teenwoordigheid en liefde in ons kan dit egter doen - as ons Hom die geleentheid gee om Sy liefde in en deur ons te laat werk. Dít onderskei ons as waarlik liggaam van Christus. Video:watchdownload Audio:listendownload Bewerk en bewaak 02-07-2017 by Jan Brand Passage: Genesis 2:15 Duration: 1 hr 3 mins 53 secs Dit is vir die mens, na (Sy Beeld en gelykenis) geskape wat God die aarde gee om dit te bewerk en te bewaak. Adam het sy gesag aan die vyand uitverkoop en het die bewerk en bewaak funksie grootliks skipbreuk gely. Nou egter nadat Jesus uit die dood opgestaan het nadat ons herstel is, hoor ons weer God se oproep: "Bewerk en Bewaak!" Video:watchdownload Audio:listendownload Bloudruk 25-06-2017 by Jan Brand Passage: Ezekiel 36:23-28 & John 6:47-59 Duration: 50 mins 25 secs Om volgens ons ware bloudruk te leef het ons nodig om "Sy vlees te eet en Sy bloed te drink” (Joh 6:56) - toe te laat dat die Woord, net soos wat kos wat ons inneem in ons bloedstroom beland, letterlik in ons werk volgens Sy vermoë. Video:watchdownload Audio:listendownload Wat het die dief gesteel? 18-06-2017 by Jan Brand Passage: John 10:10 Duration: 1 hr 3 mins 1 sec So dikwels sien ons die aanslae in ons daaglikse sekulêre lewe as die dief wat kom steel! As die dief egter eers toegang tot die huis gekry het byvoorbeeld die venster oopgebreek en ingeklim het, het hy toegang verkry tot elke kamer in die huis om te steel soos en wat hy wil! Die plek waar die dief in ons "huis" toegang kry is deur ons nuwe identiteit in Christus te steel - daarna is die res vir hom maklik! Jesus het egter gekom sodat ons lewe en oorvloed kan hê! Dit is om jou identiteit te ontdek en dit te lewe!!! Video:watchdownload Audio:listendownload Hertevoete 11-06-2017 by Jan Brand Duration: 58 mins 13 secs Om die Evangelie te verkondig sonder verhouding met die Heilige Gees is nie volhoubaar nie. Is jou verhouding met Hom so 'n werklikheid dat dit op eie bene kan staan? Net God se Gees kan my oortuig van my ware ontwerp. Dié mens wat sy ontwerp lewe, het vrygekom van die lewe van voorgee - om te probeer om iemand te wees wat verskil met die persoon wat ek glo dat ek is. Video:watchdownload Audio:listendownload BeginVorige45678910111213VolgendeEindeBladsy 9 van 25 Powered by: truthengaged