Boodskappe / Media

Latest sermons by
26-11-2017
Duration: 1 hr 5 mins 8 secs
My denke moet eers met Woord gevul word voordat Woord vlees kan word.
19-11-2017
Duration: 56 mins 20 secs
Jesus se instelling van die "nagmaal": - Was dit iets wat ons soms - 4 of 12 keer per jaar doen, of het Hy bedoel dat elke maaltyd 'n herinnering moet wees van Sy liggaam en bloed wat Hy vir ons gegee het? As ons dit verstaan, besef ons daagliks dat ons liggame tempels is! Dit sal ons sensitief maak vir wat, en hoeveel daarvan ek inneem. Netso met die Woord!
05-11-2017
Series: Geesmens
Duration: 1 hr 14 mins 36 secs
Die Evangelie is net 'n mooi storie as dit nie geloof opwek of in geloof ontvang word nie. Die gemeente is die Nuwe Testamentiese Israel: HĂșlle lyke het in die woestyn agter gebly weens ongeloof - in so baie gevalle is dit ook so met vandag se kinders van die Here. God se rus is nie die hemel eendag nie maar die ontdekking en leef van God se heerlikheid ( dit is ons nuwe ID en herstelde posisie van gesag!) Vir geloof het God ons Sy Woord gegee. Rom 10:17 en Heb 4:12
29-10-2017
Series: Geesmens
Duration: 1 hr 12 mins 43 secs
God se beloftes (soos beskerming) is beskikbaar deur Jesus se opstanding (2 Kor 1:20) Om die beloftes (WOORD) te laat realiseer (WOORD WORD VLEES) het ons nodig om Geestelik aangeskakel te wees. Daarvoor is die Geesmens se aktivering noodsaaklik.
15-10-2017
Series: Geesmens
Duration: 1 hr 1 mins 34 secs
Hoe ontvang die hoorder die prediking? As woorde van menslike wysheid of Gees en krag? Eersgenoemde hoor die woord as vleeslike mens en beoordeel dit vleeslik. Laasgenoemde ontvang dit as Gees in die geesmens as Gees en krag. Ons het elkeen 'n konfrontasie nodig waar die vleesmens ingeruil word vir die geesmens.
Powered by: truthengaged