Boodskappe / Media

Die tydlyn Audio:download

Die tydlyn

Apr 2018 - Okt 2018
Sermons in this series
14-10-2018
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 7 mins 32 secs
Dawid- keuse oorsaak en gevolg. Dawid se lewe word gekenmerk deur hoogte en laagtepunte. Eg. spreek vir hulleself, die laagtepunte en Dawid se vermoƫ om daaruit op te staan is inspirerend. So tree Dawid in sy boetepsalm (51) eintlik op namens die mensdom en word sy lewe 'n profetiese beeld van die Gemeente.
07-10-2018
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 10 mins 47 secs
Dawid, die man na God se hart. So anders as Saul, is Dawid God se keuse en nie die mense se keuse nie - God sien die hart aan! Dawid se verhouding is met die Persoon van God, vir wie Hy is en nie noodwendig vir wat Hy moet doen nie! Vir God gaan dit oor verhouding. Sonde het Hyself mee weggedoen. Verhouding is en bly egter ons keuse.
30-09-2018
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 3 mins 8 secs
Saul, die man met 'n verdeelde hart. 'n Verdeelde hart is wat die volk 'n koning laat begeer, net soos in Moses se tyd met die wet. God antwoord hulle na hul drekgode (Eseg 14:4) en gee vir hulle 'n koning na die vlees. Saul, kop en skouers bo die res maar met 'n hart wat nie op God gerig is nie. So verloƫn en verloor hy die geskenk van salwing en gesag wat God hom gegee het.
23-09-2018
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 8 mins 50 secs
Daar is 'n groot verskil om die Here te dien en om die Here te ken. Dis die les wat die klein Samuel reeds vroeg geleer het. Ken is 'n ontwikkelende verhouding.
16-09-2018
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 17 mins 29 secs
God se gedagtes was van die begin af onveranderd. Adam het uit die verhouding uitgestap en vandaar die gaping - "My gedagtes is nie julle gedagtes nie... so hoog soos die hemel bo die aarde" God stuur Sy Seun - Sy gedagte/woord word vlees. Hy kom oorbrug die gaping - soos ons in Adam gesterf het, is ons vir die laaste Adam lewend gemaak. Ons is nou gesete in hemelse plekke - Ons gedagtes behoort ook hier! Selfs onder die ou verbond vind ons mense met onverdeelde harte wat die gaping deur Adam gelaat kan oorbrug. Een so 'n voorbeeld was Hanna die moeder van Samuel wat vanuit die verhewe posisie profeteer op Jesus Christus!
Powered by: truthengaged